Regsake

Regsake


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: Moet iemand wat aan strafbare manslag skuldig bevind is, swaarder gestraf word as drie mense in 'n ongeluk gesterf het teenoor net een? Wie is aanspreeklik as iemand in 'n winkelsentrum beseer word weens die nalatigheid van veiligheid- of skoonmaakpersoneel? Is werknemers geregtig op bonusse en verhogings, en is 'n stapelaar 'n motorvoertuig?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG