Regsake

Regsake


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae: Is die gemeenskaplike boedel gebonde as die een gade alleen borg teken? Wanneer kan iemand met Downsindroom 'n geldige testament verly? Is 'n skool geregtig om 'n leerder, wie se skoolgeld agterstallig is, uit te sluit van skoolaktiwiteite? Wat kan ek doen as skuldeisers my pla vir rekeninge wat ek nie verskuldig is nie? Igna gesels ook oor onregmatige mededinging in die handelswêreld.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG