Regsake

Regsake


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae met Ian Wessels: Mag afskrifte van elektroniese dokumente as ware afskrifte gesertifiseer word? Is daar 'n verskil in die kworum wat benodig word as lede van 'n deeltitelkompleks besluite moet neem oor luukse en nie-luukse verbeterings? Wie betaal vir die regskoste van presidente se hofsake? Igna gesels ook oor die kwessie van mense wat by sosiale geleenthede "net gou" regsadvies by prokureurs soek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG