Regsake

Regsake


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek luisteraars se regsvrae.Wanneer kan 'n werker wat tydelik deur 'n arbeidsmakelaar by 'n werkgewer geplaas is aanspraak maak op status as permanente werknemer? 'n Gewese prostituut wil weet hoekom word die mans wat hulle dienste gebruik nooit vervolg nie. Igna vertel ook van 'n kattegeveg in 'n deeltitelkompleks wat in die hof beland het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG