Regsake

Regsake


Listen Later

In die laaste program oor deeltitelskemas gesels Retief von Wiellich met Igna Klynsmith en Ian Wessels oor die verpligte registrasie van deeltitelskemas by die ombudsman, en 'n alternatiewe manier om geskille en dispute tussen inwoners en die bestuur op te los. Wat is inwoners se regte ten opsigte van die verkryging van inligting oor besluite, en is besoekers verplig om hul ID-dokument of bestuurderslisensie te toon om toegang tot 'n deeltitelkompleks te kry?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG