Regsake

Regsake


Listen Later

Volker Kruger sluit vir oulaas by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan om vrae oor die kommersiële reg te beantwoord. Hoe werk die voetstootsklousule by vaste eiendom? Kan 'n munisipaliteit agterstallige skuld van 'n vorige huiseienaar, van die nuwe eienaar verhaal? Wat gebeur as die verkoper sterf voordat eiendomsoordrag kon plaasvind? Kan 'n munisipaliteit agterstallige eiendomsbelasting van die eienaar verhaal as sy huurder daarvoor aanspreeklik was? Wanneer word iets as 'n aanhegting tot 'n eiendom beskou? Wat behels roukoop?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG