Regsake

Regsake


Listen Later

Boedelspesialis Volker Kruger sluit by Ian Wessels en Igna Klynsmith aan en beantwoord die volgende vrae: Het die eksekuteur 'n plig om erfgename op hoogte te hou oor hoe die beredderingsproses vorder? Wat is die regte van buite-egtelike en aangenome kinders om intestaat te erf? Wat gebeur met die gemeenskaplike bates wanneer iemand wat in gemeenskap van goed getroud was, sterf? Wat is die geldigheidsvereistes om 'n geldige testament op te stel? Waar kan ek 'n lys kry van wat ek alles aan die eksekuteur moet verskaf om die boedel spoediger te kan afhandel?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG