Regsake

Regsake


Listen Later

Paul Colditz, die bestuurshoof van die Federasie van Suid-Afrikaanse Skoolbeheerliggame, praat oor verskeie aspekte met betrekking tot alkohol op die skoolterrein, en of skoliere getoets mag word vir verbode middels. Igna Klynsmith bespreek ook hofsake oor die aanstelling van tradisionele leiers, 'n skool se aanspreeklikheid vir beserings van kinders, en die ondertekeiningsvereistes van testamente.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG