Regsake

Regsake


Listen Later

Igna Klynsmith is weer saam met Ian Wessels in die ateljee en beantwoord 'n luisteraar se vraag oor die pligte van trustees. Hy bepreek ook onlangse hofsake oor 'n man aan wie vergoeding van R2.7 miljoen toegeken is nadat hy in die polisieselle aangerand en verkrag is; watter hulp beskikbaar is vir minderheidsaandeelhouers wat geboelie word; asook die pligte van operateurs van waterglybane om kinders se veiligheid te verseker.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG