Regsake

Regsake


Listen Later

Igna Klynsmith bespreek hofuitsprake oor 'n restaurant se harde musiek. en 'n skoolhoof wat vir 'n leerder gesê het hy praat nie met gays nie. Die volgende vrae van luisteraars word ook beantwoord: Verval jou bestuurslisensie ook as jou lisensiekaart na vyf jaar verval? Tot watter mate is die definisie van verkragting deur onlangse wetgewing uitgebrei? Hoekom kry maatskappye tydens stakings 'n interdik teen geweldpleging, as geweld reeds teen die wet is?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG