Regsake

Regsake


Listen Later

Ian Wessels gesels met Igna Klynsmith oor konsepwetgewing om werksoekers, wat oor hulle kwalifikasies lieg, vas te vat. Igna gee ook statistiek oor egskeidings na aanleiding van 'n luisteraar se vraag of 'n prokureur verplig is om sy kliënte te waarsku oor die gevare van die huwelik. Hulle bespreek ook die kwessie wanneer 'n fetus as 'n mens beskou word, en eise vir skade opgedoen a.g.v. slaggate in paaie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG