Regsake

Regsake


Listen Later

Ná die jongste hofuitspraak oor Nkandla was daar heelwat terugvoer van luisteraars oor die samestelling van die regbank. Igna Klynsmith bespreek dit met Ian Wessels. Hy gesels ook oor jou kredietstatus as stadige betaler of swak betaler en hoe om jou naam van die swartlys verwyder te kry. Laastens bespreek hy die praktyk van lugdienste om toenemend meer kaartjies te verkoop as waarvoor daar sitplekke op die vliegtuig is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RegsakeBy RSG