Wanneer mag iemand op privaatgrond begrawe word? Is die wetgewing oor die afdwing van onderhoudsbevele teen pensioenfondse ook op uittree-annuïteite van toepassing? Watter invloed het dit op 'n gesamentlike huisverband as die een gade sterf? Is 'n pasiënt verantwoordelik vir hospitaaluitgawes as haar man se mediese fonds uitgeput is? Igna vertel ook van 'n hofsaak oor babas wat by geboorte omgeruil is.