Ian Wessels en Igna Klynsmith bespreek borgtog wat die polisie aan jou kan toestaan na arrestasie, en wat om te doen wanneer jy in 'n ongeluk betrokke was. Igna bespreek ook 'n hofsaak oor die kwessie of die regering verplig is om gevolg te gee aan bevindings van die openbare beskermer.