Igna klynsmith het goeie nuus vir lede van die staatsdiens se pensioenfonds. Hy verduidelik ook die beginsels ter sprake om ontslae te raak van 'n trustee waarin jy vertroue verloor het, en bespreek die staat se appèl teen J. Arthur Brown se vonnis in die veelbesproke Fidentia-saak.