Nuus

Regte ingesteldheid kan padongelukke verhoed


Listen Later

Terwyl Namibiërs die paaie vir die feestyd aandurf, word motoriste aangespoor om algemene foute te vermy wat dikwels tot ernstige ongelukke lei. Aubrey Oosthuizen van Code Red Medical Services in Swakopmund en koördineerder van die Weskus-Veiligheidsinisiatief, het belangrike padveiligheidsadvies met Kosmos 94.1 Nuus gedeel om 'n veiliger feestyd te verseker.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings