Nuus

Reguleer skoolvervoer beter, eis Plaaslike Regeringsvereniging


Listen Later

Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging betreur die dood van 12 leerders in 'n skoolvervoer-tragedie in Vanderbijlpark. Sebang Motlhabi van Salga het sy meegevoel betuig met die families, vriende en gemeenskappe wat deur die ongeluk geraak is. Hy vra strenger nakoming van die veiligheidsregulasies vir skoolvervoer om verdere verlies van jong lewens te voorkom en dring aan op aanspreeklikheid deur die owerhede:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings