Preek Opnames

Reis deur Efesiërs - Deel 5 (01 Maart 2026)


Listen Later

PREDIKER: DJ Muller
TEKS: Efesiërs 1:3–14

Wat as jy van môre af anders na jou eie lewe kyk? Wat as jy ontdek dat jy nie toevallig hier is nie – nie maar net nóg ’n naam op ’n lidmaatlys nie – maar deel van ’n groter, goddelike ontwerp wat reeds voor die grondlegging van die wêreld begin het?

Wat as die Vader se wil, die Seun se werk en die Gees se teenwoordigheid nie bloot abstrakte teologie is nie, maar die asem van jou alledaagse bestaan?

En wat as die kerk nie ’n plek is om vir die wêreld weg te kruip nie, maar ’n kruispunt waar hemel en aarde mekaar raak?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk