Preek Opnames

Reis deur Efesiërs - Deel 8 (22 Maart 2026)


Listen Later

PREDIKER: Nadia Muller
TEKS: Efesiërs 1:18–20
TEMA: Wonderlike Erfenis

Paulus praat van ’n wonderlike erfenis vir die heiliges. Maar wat beteken dit op aarde? Wie is die heiliges? Wat is hierdie erfenis? En wie is die God wat dit gee?

Ons dink dikwels aan erfenis as iets wat jy eers ontvang wanneer iemand sterf. Maar Paulus se verstaan van erfenis is anders – groter, ryker, en reeds aan die gebeur.

As hierdie erfenis reeds deel is van ons lewe in Christus … hoe verander dit die manier waarop ons vandag leef?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Preek OpnamesBy Simondium Familiekerk