Kosmos 94.1 Landbou

Rekord tafeldruiwe-oes in die suide


Listen Later

Dit wil voorkom asof daar ‘n rekord-oes vir Namibiese tafeldruiwe is. Die reën wat in die oesseisoen uitgesak het, het geen noemenswaardige negatiewe uitwerking op kwaliteit gehad nie, siende dat dit die kritieke tyd van die oes gemis het. Berigte lui dat meer as 8 miljoen kartonne van 4,5 kg elk uitgevoer is, 12% hoër as in die vorige seisoen. Frederike Baur van die Orange River Vineyard Investments, bekend as ORVI is ons gas...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1