SA Gemeente Londen Preke - audio

Remembrance Sunday (audio)


Listen Later

In Matteus 9 lees ons hoe mense se lewens verander word deur die ontdekking dat Jesus hulle raaksien. Die feit dat Hy ons raaksien, maak ons verhouding met Hom baie persoonlik – Hy weet presies wie ons is!
Hy sien die verlamde se vriende se geloof – en die man loop. (Ons geloof maak ‘n massiewe verskil in ons vriende se lewens!) Hy sien Matteus agter sy tollenaarstafel sit en keer sy lewe om – en die tollenaar word ‘n dissipel. Hy sien ‘n vrou wat al 12 jaar lank bloei en maak haar gesond, gee haar nuwe wa
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn