Soos deur verskeie ekonome voorspel is die repokoers onveranderd gelaat op 6,75 persent. Die sentrale bank se monetêre beleidskomitee het eenparig besluit. Cirrus-ekonoom Tannan Groenewald het sy reaksie so verwoord.