Namibië se monetêre beleidskomitee vergader vandeesweek en die meeste ekonomiese aanwysers is ten gunste van die verlaging van die sentrale bank se repokoers. Kosmos 94.1 Nuus het met Simonis Storm-ontleder Almandro Jansen gepraat. Hy verduidelik hoekom hy goeie rentekoersnuus Woensdag verwag: