Spektrum

Retief Burger: die implikasie van die evangelie


Listen Later

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie en gesels vandag oor die implikasie daarvan in ons lewens elke dag. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit