Nico herontmoet OFM-alumni, radio-omroeper en televisie-aanbieder Rian van Heerden. Rian vertel ons 'n bietjie meer oor sy nuutste televisieprojek getiteld "Brakpan Chronicles".