Riana Scheepers skryf toneelstuk oor Clara Schumann
Die skrywer Riana Scheepers het ‘n nuwe toneelstuk oor die lewe en werk van die komponis en pianis Clara Schumann geskryf. Sy gesels oor die produksie wat te sien is by Hessequa Harmonie.