Nuus

Rioolkrisis dreig in Mitchellsplein


Listen Later

Die Stad Kaapstad bied 'n beloning van tot 100 000 rand aan vir inligting oor die vandalisme by die Swartklippad pompstasie in Tafelsig. Misdadigers het toerusting vernietig nadat onwettige elektriese verbindings ontkoppel is, wat die pompe onbruikbaar gelaat het. Die burgemeesterskomiteelid vir water en sanitasie, Zahid Badroodien, sê duisende inwoners van Mitchellsplein loop die gevaar van riooloorstromings:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings