Nuus

Rioolstorting voor dienssentrum barbaars, sê Stad Windhoek


Listen Later

Stad Windhoek beskryf die gedrag van die inwoners van Katutura wat vanoggend riool voor die kliëntedienssentrum in Katutura gestort het, as barbaars. Die groep, gelei deur gemeenskapsaktivis Shaun Gariseb, sê die munisipaliteit het hul pleidooie vir rioolverwydering in hul gebiede geïgnoreer. Die woordvoerder van die munisipaliteit, Harold Akwenye.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings