Nuus

Rise sê leë poste lei tot hoër misdaad


Listen Later

Rise Mzansi sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu se besluit om die vul van poste by Misdaadintelligensie te staak, het die Suid-Afrikaanse Polisiediens se vermoë verswak om misdaad te bekamp. Makashule Gana van die party sê die bevriesing het 18 poste geraak, insluitend senior bestuurders en sosiale media-spesialiste, in sleutelprovinsies soos KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap, streke wat die swaarste deur georganiseerde misdaad, politieke moorde en bendegeweld getref is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings