Nuus

Rolling Stones se toer is af, Keith Richards te 'oud'


Listen Later

Rolling Stones se biograaf Philip Norman sê hy vertrou dat die Rolling Stones weer sal toer. Dit kom te midde van onlangse berigte die groep planne vir 'n 2026-stadiontoer van die Verenigde Koninkryk en Europa geskrap het. Die primêre rede wat deur verskeie media gerapporteer is, is dat kitaarspeler Keith Richards nie in staat is om hom te verbind tot die fisiese eise van 'n multi-maande stadiontoer nie. Richards verjaar vandag. Hy is 82. Norman sê Mick Jagger bly die hoof trekpleister.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings