SA Gemeente Londen Preke - audio

Romeine 5


Listen Later

Tydens vandag se nagmaaldiens kyk ons na die leiding en moeilikhede wat Jesus moes deurgaan sodat ons aan die einde van die dag deur Sy genade alleen gered kan word. Rian verduidelik ook hoe groei slegs kan plaasvind te midde van moeilikhede en swaarkry en dat ons dit moet sien as 'n geleentheid om nader aan God te kom en sterker te word in ons geloof.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn