Kosmos 94.1 Landbou

Rond so jou lammers af


Listen Later

Voerkraalafronding vorm ‘n integrale deel van ‘n skaapboerdery en kan risiko verlaag. Dit kan ook lammers markklaar kry in tye van weidingskaarste. Daarby kan dit kapitaalomset versnel omdat lammers gouer bemark word. Dit help om veldagteruitgang en oorbeweiding in droë tye te voorkom, en druk op weidings te verlaag. Die groot pluspunt is natuurlik dat vleisproduksie per hektaar verhoog word. Erastus Ngaruka, Agribank se Tegniese Adviseur vir Lewendehawe gesel meer in diepte hieroor.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1