Nuus

Rooibos gee kurper-groei 'n hupstoot


Listen Later

'n Studie gelei deur die Walter Sisulu Universiteit het ontdek dat die byvoeging van groen Rooibos-ekstrak by kurperkos verbeter die groei van visgetalle en voedingdoeltreffendheid aansienlik. Die proefneming het kommersiële viskos vergelyk met voeding wat met gegiste Rooibos van die bekende rooi of ongegiste groen Rooibos-ekstrak aangevul is. Die studieleier, professor Grace Okuthe, sê die resultaat het gewys kurpers wat met die groen Rooibos gevoer is, het sowat 2,83-persent vinniger gegroei en omsetting van kos na liggaamsgewig was 0,9-persent meer effektief as in die kontrolegroep:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings