Kosmos 94.1 Landbou

Rooisprinkaan plaag bly in die nuus.


Listen Later

Die rooisprinkaan plaag in die sentraal-noorde area van Namibië is ‘n groot uitdaging vir boere, veral saaiboere wat op die oomblik hulle oeste inbring en dit bied ook ‘n bedreiging vir graslande na goeie reënval in die vorige seisoen. Die Minister van Landbou Calle Schlettwein het die jongste in die verband ... hy sluit aan by Kosmos 94.1 Landbounuus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1