Nuus

Room van Namibiese film, teater gevier


Listen Later

Nominasies vir die 2026 Namibiese Teater- en Filmtoekennings is amptelik aangekondig. Die toekennings, wat op 28 Maart in die nasionale teater se ouditorium in Windhoek plaasvind, sal Namibië se skerm- en verhoogtalent vier. 'n Totaal van 19 films is vir die onderskeie kategorieë genomineer, terwyl 'n totaal van 26 produksies in die teater van laat 2019 tot Desember 2025 opgevoer is. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die nasionale teater, Desiree Mentor, gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings