Nuus

Ross vat weer die Brandberg Backyard Ultra


Listen Later

Die vierde Brandberg Backyard Ultra het afgesluit. Andre Ross was weer die wenner, nes verlede jaar en het 21 loepe, of 140,7 kilometer voltooi. Toestande was moeilik met ‘n sterk wind in die dag en temperature van 34 grade. Kosmos 94.1 se Francois Lottering het met Ross by die eindstreep gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings