Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
November 04, 2018Paul Jordaan kuier in Gister Se GrotesPaul Jordaan is ‘n goeie vriend van die plaaslike musiekbedryf. Hy is geliefd onder almal wat sy pad kruis en is bekend vir sy agter die skerms werk as bestuurder en organiseerder van verskeie groot optredes en toere oor die jare. Hy het bydraes gelewer tot vele suksesverhale en loopbane van kunstenaars soos sy eie seun, die bekende sanger Arno Jordaan. Verder deel hy graag staaltjies oor sy eerste ontmoetings met mense soos Bles Bridges en die gewilde sangpaar Herbie & Spence. Hy is ‘n grapkas, maar ook ‘n diep mens wat hou van gesellig wees....more23minPlay
November 03, 2018Lynette Beer Inspirasie - NIE 'N SUPER HERO NIE - NET 'N MENSLynette Beer Inspirasie - NIE 'N SUPER HERO NIE - NET 'N MENS...more3minPlay
October 27, 2018Lynette Beer Inspirasie - WARE NALATENSKAPLynette Beer Inspirasie - WARE NALATENSKAP...more4minPlay
October 21, 2018Cora Marie Insetsel - Gister Se GrotesCora Marie, die verhoognaam van Cora Nell (1953–1994), was 'n Afrikaanse country-sangeres. Sy reik oor haar loopbaan sowat 22 langspelers uit, waarvan 14 goue status behaal. Haar grootste treffers, waarmee sy bekendheid verwerf, was Gee haar 'n roos en Mamma Leonie. Sy is in 1994, op 41-jarige leeftyd, aan kanker oorlede....more5minPlay
October 20, 2018Lynette Beer Inspirasie - BEDRIEGLIKE INDRINGERSLynette Beer Inspirasie - BEDRIEGLIKE INDRINGERS...more3minPlay
October 13, 2018Lynette Beer Inspirasie - GOD SE WILLynette Beer Inspirasie - GOD SE WIL...more3minPlay
October 06, 2018Lynette Beer Inspirasie - WAT JY WORD IS JOU EIE VERANTWOORDELIKHEIDLynette Beer Inspirasie - WAT JY WORD IS JOU EIE VERANTWOORDELIKHEID...more3minPlay
September 30, 2018Franna Benade kuier in Gister Se Grotes‘n Mens kan amper nie die sangpaar Innes en Franna se name apart in ‘n sin noem nie. Hierdie twee broers wat in ’85 die ATKV Crescendo-kompetisie gewen het, het ook in ’87 met die louere weggestap in die Debuut televisie-kompetisie. Kort daarna het hulle eerste album, Ek Weet Ek Kan, verskyn. Hierop verskyn die twee liedjies, Pretoria en By My Vanaand, wat hul tydens Debuut gesing het. Saam het Innes en Franna die land platgetoer en talle langspeelplate in die vorm van ligte Afrikaanse musiek uitgereik. Maar ‘n mens vergeet soms dat hulle ook kunstenaars en mense in eie reg is, elk met hul eie manier van doen en dink....more30minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.