Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
October 28, 2022Lunch Punch: Zanelle Vermeulen oor die proppies-projek in Goeie Nuus VrydagZanelle Vermeulen oor die proppies-projek in Goeie Nuus Vrydag....more7minPlay
October 28, 2022Zanelle Vermooten oor die proppies-projek in Goeie Nuus VrydagZanelle Vermooten oor die proppies-projek in Goeie Nuus Vrydag....more7minPlay
October 28, 2022Lunch Punch: Lize Beekman oor Gestroop in Atterbury KolligLize Beekman oor Gestroop in Atterbury Kollig....more9minPlay
October 26, 2022Lunch Punch: Wikus Botma oor My NannasBekend vir gewilde vrystellings soos Brannewynlippe, Proe Soos Nog en Blou. Maar nou is Wikus Botma terug met ‘n splinternuwe liedjie en wie hou nou nie van ‘n stukkie Nannas nie?...more26minPlay
October 20, 2022Lunch Punch: Sandra Prinsloo oor Spertyd in PretoriaSpertyd is 'n reis deur die kontinent van die ouderdom. Geskoei op die boek van Elsa Joubert, eerlik en onsentimenteel vir die verhoog verwerk. Hierdie produksie volg op Sandra Prinsloo se vorige kragtige eenvrouvertonings en is in 2022 bekroon met 'n Fleur du Cap toekenning. Van 19 tot 23 Oktober by die AfriForum Teater op die planke....more30minPlay
October 17, 2022Lunch Punch: Karlien van Jaarsveld oor OphouSy is ‘n vrou van vele talente wat dit regkry om verskeie balle op een slag in die lug te kan… ophou (PUN intended)! Sy gesels oor haar nuwe liedjie en so 'n paar ander dieper dinge....more31minPlay
October 14, 2022Lunch Punch: Danita Meiring & Charl du Plessis oor Atterbury KlavierDanita Meiring & Charl du Plessis oor die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie....more15minPlay
October 12, 2022Lunch Punch: Jan Jan Jan oor SkattieJan Jan Jan se Lang Jan, Mooi Jan en Klein Jan vertel ons meer oor hulle nuutste enkelsnit 'Skattie'....more22minPlay
October 04, 2022Lunch Punch: SD Heijns jaag 'n wêreldrekord vir meeste touspronge in 24 uurSD Heijns se leuse is 'Fear No Limits'. Hy is die huidige wêreldrekordhouer vir die meeste spronge oor 'n tou in onderskeidelik 8 ure en 12 ure. Hy het hierdie rekords op die 06de Mei en die 02de Julie 2022 verbeter. Hy sal op die 06de en die 07de Oktober poog om ook die 24 uur rekord by die Maslow Hotel Time Square South Africa in Pretoria te verbeter. Die publiek is welkom om hom te ondersteun vanaf Donderdag 13:00 tot Vrydag 13:00....more16minPlay
October 04, 2022Lunch Punch: Marion, Margit & Ilne oor Laerskool NoordMarion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck & Ilne Fourie oor Laerskool Noord - 'n komedie verhoogproduksie saam met Neels Coetzee. Hierdie vertoning vorm deel van die Aardklop Nasionale Kunstefees en is in Potchefstroom, Pretoria en Johannesburg op die planke....more22minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.