Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Route326 met Francois en Anelma is ń spontastiese vermenging van onvoorspelbaarheid en tendense sonder grense. Hierdie dinamiese duo vergesel jou van drie tot ses en kleur jou laatmiddag in met kontek... more
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.
July 14, 2019Susan Coetzer kuier in Gister Se GrotesDie Afrikaanse aktrise, vryskutjoernalis, kunstenaar en skrywer, Susan Coetzer is iemand wat uit die boks uit leef en dink. Francois ontmoet haar in die vinnige baan by die Vrystaat Kunstefees in Bloemfontein om uit te vind of sy dit kan regkry om vir ‘n paar minute stil te sit....more30minPlay
July 13, 2019Lynette Beer Inspirasie - ONGEDULDIG RAAK EN KWAAD WORD GAAN NIE HELP NIELynette Beer Inspirasie - ONGEDULDIG RAAK EN KWAAD WORD GAAN NIE HELP NIE...more4minPlay
June 30, 2019Leon van Nierop onthou Paul EilersDie filmkenner Leon van Nierop was een van die eerste mense wat Vrydag die nuus van Paul Eilers se dood op sosiale media gedeel het. Hulle was kollegas en vriende en Paul het hom ook help oplei as omroeper en regisseur, toe hy vars aangesluit het by die destydse SAUK in 1975. So onthou hy hierdie legendariese akteur en groot gees in die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf....more2minPlay
June 29, 2019Lynette Beer Inspirasie - HELP, EK VERSMOORLynette Beer Inspirasie - HELP, EK VERSMOOR...more4minPlay
June 23, 2019Gister Se Grotes Huldeblyk aan Charles JacobieCharles Jacobie was op sy tyd ‘n pionier wanneer dit gekom het by Country musiek in Suid-Afrika. Hy het ook as die singende beesboer bekendgestaan....more6minPlay
June 15, 2019Lynette Beer Inspirasie - WAT IS VIR JOU BELANGRIKLynette Beer Inspirasie - WAT IS VIR JOU BELANGRIK...more4minPlay
June 12, 2019Lindie Strydom onthou Christine BassonLindie Strydom onthou Christine Basson...more8minPlay
June 08, 2019Lynette Beer Inspirasie - DIE BLAME GAMELynette Beer Inspirasie - DIE BLAME GAME...more4minPlay
June 02, 2019Natalia da Rocha kuier in Gister Se GrotesNatalia da Rocha is ‘n pionier Suid-Afrikaanse aktrise, regisseur, jeugaktivis en besigheidsvrou. Sy was een van die min mense van kleur wat dit reggekry het om tydens die apartheidsera aktief in die vermaaklikheidsbedryf betrokke te wees. Francois ontmoet haar in 'n raserige restaurant in Muizenberg by Surfer’s Corner. PS. Slegs dele van die onderhoud is op lug uitgesaai, hierdie is die volledige (uncut) weergawe van die gesprek....more51minPlay
FAQs about Route326 met Francois en Anelma:How many episodes does Route326 met Francois en Anelma have?The podcast currently has 1,073 episodes available.