GROOTfm 90.5

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond


Listen Later

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en hulle praat onder andere oor Die Moot, AI, mengels en die heel eerste ‘Praating LIVE’ by die Fairtree Atterbury Teater in Pretoria wat gaste soos Jack Parow, Willie Esterhuizen en Mel die Storieverteller insluit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5