Nuus

Rowers slaan toe op kerke in Mpumalanga


Listen Later

Mpumalanga se LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Jackie Macie, doen 'n beroep op kerkleiers om sekuriteitsmaatreëls te verskerp om hulleself en hul gemeentelede beter te beskerm. Ses gewapende mans het Vrydag 'n kerk in SunCity A, KwaMhlanga, tydens 'n naggebedsdiens bestorm en gemeentelede beroof. Twee kerke is ook in Bosbokrand beroof. Die departement se woordvoerder, Moeti Mmusi, sê die soort rooftogte by plekke van aanbidding kan 'n weerspieëling wees van 'n morele verval in die samelewing:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings