Die bek-en-klouseer situasie in Suid-Afrika gaan van erg tot erger, veral na gevalle in die Wes-Kaap bevestig is. Daar is ook 'n tekort aan entstowwe, wat kommer laat uitbrei. Dr. Frikkie Mare, die hoof uitvoerende bestuurder van die Rooivleis Produsente-organisasie.