‘n Nuwe aanlyn-skaaktoernooi, die Alex Forbes Battle Boards Chess Championship, het verlede naweek tot ‘n einde gekom. St. Johns Hoërskool is as die kampioenskool gekroon. Jody Hendricks praat met die skool se skaakafrigter, PW Nieman, oor die toernooi.