Nuus

Rugby: Springbok-vroue inspireer, sê Swys


Listen Later

Die vertoning van die Springbok-vroue by die 2025 Vrouewêreldbeker is nie net 'n aanwyser van wat in die toekoms lê nie, maar ook 'n nalatenskap wat die volgende generasie sal inspireer om hulle na te doen. Die hoofafrigter, Swys de Bruin, sê die span was 12de op die wêreldranglys aan die begin van die toernooi maar is nou een van die top agt spanne in die wêreld:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings