GROOTfm 90.5

Ruimteweek - Ruimteweer


Listen Later

Dis Ruimteweek van 4-10 Oktober! Dr. Ruhann Steyn, Sterretoe ruimtefisikus sluit daagliks by ons aan met kort interessante brokkies oor die ruimte. Vandag kyk ons na ruimteweer en die impak wat dit selfs op iets soos jou GPS kan hê.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5