Nuus

Rundu se kontantkrisis verdiep


Listen Later

Rundu se finansiële probleme vererger, met die dorp se skuld wat nou op 'n verstommende 588 miljoen Namibiese dollar staan. Uitvoerende hoof, Olavi Nathanael, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die bedrag elke jaar met byna 100 miljoen Namibiese dollar groei omdat inwoners steeds hul munisipale betalings verwaarloos. Hy waarsku dat noodsaaklike dienste en projekte, insluitend padopgraderings, straatbeligting en riooluitbreiding, tot stilstand gekom het weens die verergerende kontantkrisis.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings