Kosmos 94.1

Ruto wil handel met SA uitbrei


Listen Later

Die Keniaanse president William Ruto het 'n beroep gedoen vir dieper ekonomiese samewerking met Suid-Afrika te midde van wêreldwye ekonomiese onsekerheid en 'n verswakking in samewerking tussen lande. Ruto het tydens sy staatsbesoek aan Suid-Afrika gesê die twee lande, as belangrike streeksekonomieë, het beduidende geleenthede om handel, belegging en nywerheidsontwikkeling uit te brei. Hy sê die ekonomieë vul mekaar aan en kan groter voordele vir burgers ontsluit met sterker integrasie, die skep van werksgeleenthede en die bevordering van welvaart in Afrika:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1