Kosmos 94.1

Rutte sê oor Navo en Straat van Hormuz


Listen Later

Navo se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê hulle beraadslaag oor maniere om die Straat van Hormuz veilig te heropen. Die seestraat waardeur 20-persent van die wêreld se olie vervoer word, is so te sê gesluit sedert Amerika en Israel se oorlog teen Iran begin het. Dit laat vrese ontstaan oor energievoorrade wêreldwyd. President Donald Trump van Amerika het vroeër die week talle Navo-lede gekritiseer nadat hulle sy versoek dat hulle oorlogskepe na die seestraat stuur om olietenkskepe geleide te doen, geweier het. Rutte beklemtoon die belangrikheid van hierdie waterweg:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1