Nuus

Ry versigtig in Suide, sommige paaie het verspoel


Listen Later

Die Paaie-owerheid doen 'n beroep op motoriste in die ||Kharas-streek om versigtig te wees na swaar reënval en oorstromings paaie verwoes het. Die pad tussen Aussenkehr en Rosh Pinah is vir verkeer gesluit weens vloedskade, en motoriste word aangeraai om die Swartkops-grensroete deur Suid-Afrika as 'n alternatief te gebruik. Die woordvoerder van die owerheid, Hileni Fillemon, sê paaie wat Keetmanshoop met Aroab en Vaalgras verbind bly oop, maar is glad, terwyl dele van die pad naby die Naute-dam ernstige verspoelings opgedoen het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings