Alles Deel Van Grootword

S1E1: Welkom!


Listen Later

Afrikaanse podsending oor alles wat deel uitmaak van ouerskap en kinders grootmaak. Want op die ou end van die dag is alles deel van grootword. Ons eerste episode! Kom luister saam hoe ons hierdie ouerskap-ding probeer uitpluis. Ons gesels in hierdie episode oor hoe ons die podsending se naam geskies het, ons vertel bietjie meer van onsself en hoekom ons die podsending begin het. Ag, sommer net 'n lekker saamgesels episode. Saam met tegniese probleme, babas wat onderbreek en tegnologiese uitdagings, hoop ons dat julle hierdie reis saam met ons geniet.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Alles Deel Van GrootwordBy DaNiel Smit